011 782 9160·admin@nhsfonds.co.za
Ander Nuus
2 Augustus 2026 · Magda
Die nuwe realiteit en die veranderinge wat kunsmatige intelligensie dit gaan bring op veral die gebied van onderwys en latere indiensneming, was een van die onderwerpe wat bespreek is op ‘n direksievergadering van die Noordelike Helpmekaarstudiefonds (NHS) in Johannesburg.
11 Junie 2026 · Wilma de Bruin
Om te midde van ongekende onsekerheid in finansiële markte die stand van die Suid-Afrikaanse ekonomie op grond van ’n aantal kernaanwysers in die kol te voorspel, wil gedoen wees. Om dié prestasie …
Dit staan soos ’n paal bo water: Kunsmatige Intelligensie (KI) word toenemend ’n onlosmaaklik deel van ons lewe. Behalwe dat dié tegnologiese wending ’n kopskuif van leerders, studente, onderwysers én dosente verg …
In die lig van ’n tendens onder werknemers en maatskappydirekteure om hul kwalifikasies te vervals, beklemtoon Regine le Roux, besturende direkteur van die reputasiebestuursgroep, Reputation Matters, die noodsaaklikheid van etiese gedrag, jou …
Moet nooit te gerus raak en dink jý kan nie (ook) met ’n slap riem in die kuberruim gevang word nie!
Suid-Afrika behoort talle van sy universiteite te sluit en te vervang deur tegniese kolleges wat fokus op vaardigheidsontwikkeling om te verseker dat meer gegradueerdes werk kan kry