
Ek iis besig met my vierde jaar van ‘Medical Orthotics and Prosthetic’ en doen tans my praktiese jaar by die Chris Hani Baragwanath- Akademiese Hospitaal , asook by 'n privaat praktyk in Sandton.
Ek geniet dit om met die pasiënte te werk en sien baie interessante gevalle wat ons nie op kampus gesien het nie. Dit is baie anders as om klas te loop, maar ek sal dit vir niks verruil nie. Ek leer ongelooflik baie en geniet dit om te sien hoe die bedryf mense se lewensgehalte verbeter.
◆
←Terug na Suksesverhale