NHS
Terug na Suksesverhale

Merietetoekenning

Kyle Smith

Kyle Smith

Ek is 20 jaar oud en het my skoolloopbaan aan die Hoërskool Dr. E.G. Jansen voltooi. Ek is baie entoesiasties oor my studies en ek is op my gelukkigste tussen mense. Dit is vir my belangrik om ‘n gebalanseerde lewe te lei en ek doen graag sport in my vrye tyd.

Ek studeer elektroniese ingenieurswese aan die Universiteit van Pretoria.

Ek is baie dankbaar vir die NHS se finansiële ondersteuning, wat my help om my drome te verwesenlik. Die merietetoekenning wat ek ontvang het, motiveer my om nog harder te werk.

Dit bly ‘n voorreg om verder te kan studeer.

“Knowledge isn’t free, you must pay attention.”

Terug na Suksesverhale