
Ek studeer vir 'n BA-graad met Engels en sielkunde as hoofvakke en is in my finale jaar.
Nadat ek my graad voltooi het, hoop ek om volgende jaar voort te gaan met honneurs in Engels-linguistiek of kindersielkunde.
My belangstellings sluit in lees, kuns, naaldwerk en hekel. Ek geniet dit om nuwe plekke met vriende te verken, en ek sal graag eendag verder in Suid-Afrika, en ook oorsee, wil reis.
◆
←Terug na Suksesverhale