NHS
Terug na Suksesverhale

Merietetoekenning

AJ Beer

AJ Beer

Ek is in die derde jaar van my B Com Rek-studies aan die Universiteit van Johannesburg. Dié studierigting, en meer spesifiek finansies, is 'n passie en iets waarin ek nog altyd belangstel.

Harde werk is nooit regtig maklik en lekker nie, maar wanneer ‘n mens die vrugte pluk van die werk wat jy ingesit het, begin jy verstaan waarom dit die moeite werd is.

Dit is vir my ‘n voorreg om vir 'n tweede keer 'n merietetoekenning te ontvang by die NHS. Dit motiveer my om my alles te gee en ek sien uit na wat die toekoms vir my inhou ná al die harde werk en tyd wat ek insit.

Terug na Suksesverhale