
Johan la Grange is in Kaapstad gebore, maar het in Klerksdorp gematrikuleer. Daarna het hy die graad B Com (Rek) en STR aan die Universiteit van Pretoria (buitemuurs) verwerf en in 1971 die GR SA-eksamen geslaag.
Hy is ’n afgetrede geregistreerde rekenmeester en ouditeur en woon in Centurion.
Hy is sedert 2010 lid van die NHS-direksie.
◆
←Terug na Ons direksie