TIEN VALSTRIKKE VAN STUDEER VIR DIE EKSAMEN
Bron: mieliestronk.com ELKE eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op ‘n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle […]
Bron: mieliestronk.com ELKE eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op ‘n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle […]
MOET NOOIT te gerus raak en dink jý kan (ook) nie met ’n slap riem in die kuberruim gevang word nie! Die aanlyn-omgewing – waar miljoene mense deesdae hul brood en botter verdien, studente studeer […]
Deur Stefan Botha, Uitvoerende Hoof, Optimi Group Jeugmaand in Suid-Afrika (Junie) is ’n tyd wanneer ons graag bestek-opname doen oor hoe ver ons gevorder het ten opsigte van die onderwys in ons land. […]
Toe Zanta Hofmeyr op 17-jarige ouderdom die geleentheid kry om aan The Juilliard School of Music in New York te studeer, is ’n lank-gekoesterde ideaal van dié vioolvirtuoos bewaarheid. Geseën met hope musiektalent, het sy […]
Deur dr Juran van den Heever, kommunikasiespesialis, FIO-groep Die Vierde Nywerheidsrewolusie is besig om die wêreld van werk, soos ons dit ken, onherroeplik te verander. Om relevant te bly in die werkplek, sal die […]
Jy het die afgelope jaar baie hard studeer om jou skoolloopbaan akademies op ’n hoë noot af te sluit en toelating tot die tersiêre instelling van jóú keuse te kry. Jy sien reikhalsend daarna uit […]
As gebore en getoë onderwyser, wil Cherize Schoeman (neé Hauptfleish) graag haar toekoms verseker by die spogskool in die Vrystaat waar sy tans skoolhou deur verder te studeer en later hopelik departementshoof in haar vakgebied […]
Wilmari Badenhorst kan nie sê presies waarom sy besluit het om medies te studeer nie, maar wat sy wél weet, is dat die vriende wat sy tydens haar studiejare gemaak het, haar ‘vir altyd’ verander […]
Deur Marista Bezuidenhout (Greyling) Ek is besig met my gemeenskapsdiensjaar as apteker by die provinsiale hospitaal in Mafikeng. En elke dag by die werk besef ek net weer watter voorreg dit is om te […]
As daar nou een één mens is wat die woord omgee by uitnemendheid uitleef, is dit Liezl Pretorius. Daarvan getuig haar passie en werk vir die behoud ons “groot blou waters” en “alles wat daarin […]
Kopiereg 2019 S-Doodle Design