
Dr. Frits Kok met ATKV-erelidmaatskap vereer
Dr. Frits Kok, besturende direkteur van Noordelike Helpmekaar- studiefonds en voormalige besturende direkteur van die ATKV, is met die hoogste verering waarmee ‘n ATKV-lid kan spog vir sy bydrae tot die ATKV beloon. “Dit is […]