ETIESE GEDRAG DEURSLAGGEWEND VIR AKADEMIESE, LOOPBAANSUKSES
In die lig van ’n tendens onder werknemers en maatskappydirekteure om hul kwalifikasies te vervals, beklemtoon Regine le Roux, besturende direkteur van die reputasiebestuursgroep, Reputation Matters, die noodsaaklikheid van etiese gedrag, jou hele lewe lank. […]