
KLETSBOT HET DIE WÊRELD AAN DIE GONS …maar loop lig vir ‘donker kant’
Sedert die bekendstelling van ChatGPT (Generative Pre-trained Transformer) in November verlede jaar, het nuus oor dié kletsbot nie net soos ’n veldbrand versprei nie; ChatGPT se webtuiste is, en word steeds, koorsagtig besoek. In Januarie vanjaar, […]