
‘Dit is tyd om ons benadering tot die onderwys te verander’
Deur Stefan Botha, Uitvoerende Hoof, Optimi Group Jeugmaand in Suid-Afrika (Junie) is ’n tyd wanneer ons graag bestek-opname doen oor hoe ver ons gevorder het ten opsigte van die onderwys in ons land. […]