TIEN VALSTRIKKE VAN STUDEER VIR DIE EKSAMEN
Bron: mieliestronk.com ELKE eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op ‘n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle […]
Bron: mieliestronk.com ELKE eksamentyd gebeur dit — baie leerders se mae trek sommerso op ‘n knop van die eksamenkoors en senuwees. Hulle weet nie reg hoe hulle moet leer nie en die tyd begin hulle […]
MOET NOOIT te gerus raak en dink jý kan (ook) nie met ’n slap riem in die kuberruim gevang word nie! Die aanlyn-omgewing – waar miljoene mense deesdae hul brood en botter verdien, studente studeer […]
Deur Stefan Botha, Uitvoerende Hoof, Optimi Group Jeugmaand in Suid-Afrika (Junie) is ’n tyd wanneer ons graag bestek-opname doen oor hoe ver ons gevorder het ten opsigte van die onderwys in ons land. […]
Toe Zanta Hofmeyr op 17-jarige ouderdom die geleentheid kry om aan The Juilliard School of Music in New York te studeer, is ’n lank-gekoesterde ideaal van dié vioolvirtuoos bewaarheid. Geseën met hope musiektalent, het sy […]
Deur dr Juran van den Heever, kommunikasiespesialis, FIO-groep Die Vierde Nywerheidsrewolusie is besig om die wêreld van werk, soos ons dit ken, onherroeplik te verander. Om relevant te bly in die werkplek, sal die […]
Jy het die afgelope jaar baie hard studeer om jou skoolloopbaan akademies op ’n hoë noot af te sluit en toelating tot die tersiêre instelling van jóú keuse te kry. Jy sien reikhalsend daarna uit […]
Kopiereg 2019 S-Doodle Design