
TATJANA – ‘N BRON VAN INSPIRASIE VIR ALMAL
Passie. Dissipline. Tydsberekening. Dít is die eienskappe wat grootliks bydra tot ‘n stewige grondslag vir ‘n suksesvolle loopbaan, glo Suid-Afrika se Olimpiese goue- én silwermedaljewenner, Tatjana Schoeman. Nie net presteer sy op sportgebied nie, maar […]