
Quo vadis SA-universiteite in ‘n toekoms ná COVID-19
Deur Wim de Villiers Wat hou die toekoms vir universiteite ná COVID-19 in? Dit is ‘n brandende vraag in hoër onderwys op die oomblik. Die koronaviruspandemie het die sektor in beroering gebring en dwing universiteite […]