GRADnext — oorbrug só die gaping tussen student-wees en werkende volwassene
Vir baie jong mense is die oorgang van universiteit (of ander tersiêre instellings) na die werkplek ʼn stresvolle ervaring. Maar danksy die advies vervat in ʼn nuttige nuwe handleiding, GRADnext, kan dié brug met baie […]